Tienie & Adelicia
GAAN TROU!



Desember 02, 2017


Kom deel in die blydskap en vreugde wanneer
Tienie Van der Merwe
en
Adelicia Prinsloo
een word voor God en ewige trou aan
mekaar beloof.




~Liefde is die skoonheid van die siel~